On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

The Good Morning Breakfast

KYK: Ruan Pienaar: “Dis ‘n groot 'game' vir ons die naweek”

───   09:35 Wed, 11 May 2022

KYK: Ruan Pienaar: “Dis ‘n groot 'game' vir ons die naweek” | News Article
Margaret en Shandor saam met Ruan Pienaar

Die Toyota Cheetahs speel teen die Cell C Sharks Saterdag 14 Mei in Bloemfontein. Nie net is daar groot rugby-aksie nie, maar ook 'n "Food Truck Fair" en 'n "Boot Sale" waaroor Shandor baie opgewonde is.

Die Cheetahs sal kragte meet teen die Sharks in Bloemfontein die komende naweek en dit gaan jou slegs R20 kos om die aksie in die Toyota-Stadion te beleef. 

Luister na die volle onderhoud hier: 


Shandor het dit ook goed gedink om te demonstreer hoe die "kattebak-verkoping" sal werk deur 'n paar items vir Ruan voor te stel om te koop.


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.