On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

The Good Morning Breakfast

Bobby van Jaarsveld: "Ons moet almal nou sterk wees en help"

───   08:40 Thu, 12 May 2022

Bobby van Jaarsveld: "Ons moet almal nou sterk wees en help"  | News Article
Bobby van Jaarsveld

Die wêreld is tans vol swaarkry, onder meer in die vloedgeteisterde dele van Kwazulu-Natal, maar sanger Bobby van Jaarsveld is daar om te help. Hy kies om die lig te wees deur die donker tye.

Na afloop van die verwoestende vloede in Kwazulu-Natal het Bobby besef iets moet gedoen word. "Dit is vreeslik: hulle soek steeds na mense en die infrastruktuur is weg," sê Van Jaarsveld. 

Hy woon self in Ballito en het besluit om sy hand op te steek om mense by te staan gedurende die rowwe tyd.

Luister na die volle onderhoud hier:


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.