On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

The Good Morning Breakfast

Jeandrè Rudolph: "Ons is reg vir die Pumas"

───   08:52 Wed, 01 Jun 2022

Jeandrè Rudolph: "Ons is reg vir die Pumas" | News Article
Sam, Shandor, Jeandre Rudolph en Margaret by OFM se ateljee.

Cheetah los-voorspeler, Jeandrè Rudolph, deel die gees in die Cheetah-kamp voor hierdie komende Vrydag se wedstryd.

Na 'n teleurstellende resultaat teen die Griekwas is die Cheetahs terug op die veld om voor te berei vir hulle stryd teen die Pumas. "Ons is reg vir die Pumas en daarna speel ons die Bulle hier [in Bloemfontein]," sê Rudolph.

Frans Steyn het ook 'n slegte besering opgedoen teen die Poubloues en sal die komende naweek se wedstryd moet uitsit. Jeandrè sê, "Dis altyd 'n harde game teen die Pumas en hulle gaan 'n punt wil bewys."

Luister na die volle onderhoud hier:


KYK OOK FRANS STEYN NEEM DEEL IN 'N VREEMDE SKOP UITDAGING


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.