On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

The Good Morning Breakfast

Caroline Grace sing volkslied by SA-Wallis kragmeting

───   10:51 Tue, 05 Jul 2022

Caroline Grace sing volkslied by SA-Wallis kragmeting | News Article
Caroline Grace Brüssow

Caroline Grace gaan die wedstryd tussen die Springbokke en Wallis open met die Suid-Afrikaanse volkslied.

Net voor die Springbokke en Wallis mekaar gaan pak in die komende naweek se wedstryd, het die Good Morning Breakfast span opgevang met dame wat oorspronklik van Bloemfontein af kom, Caroline Grace Brüssow. 

Lees ook: Bernice West se eerste Springboktoetsoptrede

Brüssow, wie se man al in die verlede die voorreg gehad het om die Springbok trui te dra en self die volkslied voor 'n vol stadium the sing, gaan die komende naweek die kragmeting afskop met die sing van die Suid-Afrikaanse volkslied.

Luister na die volledige onderhoud hier:


Podcasts
https://iono.fm/e/1201699

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.