On Now
Weekends 09:00 - 12:00
The Central SA Top 30 Laurika
Show Background
NEXT: 12:00 - 16:00 Saterdag Siësta with Olebogeng
Listen Live Streams

The Good Morning Breakfast

Helga Muller deel haar seun se storie

───   14:29 Wed, 20 Jul 2022

Helga Muller deel haar seun se storie | News Article

Shandor Potgieter het met Marno se ma, Helga gesels oor die pad wat hulle gestap het met Marno wat in die hospital was na die insident in Mei vanjaar waar Marno deur sy baadjie gewurg was op 'n glyplank by sy kleuterskool.

Nadat hy in Mei vanjaar op 'n glyplank by sy kleuterskool gespeel het, was die vyfjarige Marno Muller gewurg aan die toutjies van sy baadjie ontdek. Die baadjie se toutjies het na bewering verstrengel geraak met die glyplank. Die toutjies het styf getrek toe die kind op die glyplank gegly het totdat Marno halfpad af begin verstik het.

Shandor Potgieter het met Marno se ma, Helga gesels oor die pad wat hulle gestap het met Marno wat in die hospital was.

Lees ook: Angie Vorster: The impact of having a favorite child

Ten spyte daarvan dat hy uit die hospitaal ontslaan is, sal Marno steeds talle soorte terapie ontvang.


Luister na die volle onderhoud hier:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.