The Good Morning Breakfast
NWU JOOL 2022: Die Heuwels Fantasties─── 14:53 Thu, 28 Jul 2022
Met die NWU Potchefstroom kampus se Jool wat weer terug is het die Good Morning Breakfast span met kunstenaars gesels wat daar gaan optree.
Hunter Kennedy was op die Good Morning Breakfast om oor hierdie jaar se Jool en waaroor dit gaan te gesels.
Lees ook: NWU JOOL 2022: Francois van Coke
