On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

The Vine

Kolwyntjie-resep

───   01:03 Thu, 11 Jul 2013

Kolwyntjie-resep | News Article
Bestanddele

2 koppie bruismeel (gesif)

3/4 koppie strooisuiker

3/4 koppie melk

125g botter (smelt en laat afkoel)

2 eiers (geklop)

1 teelepel vanieljegeursel

Versiersuiker

1 1/2 koppies versiersuiker

Koskleursel

1 eetlepel water

Metode

Stap 1

Meng meel en strooisuiker in bak. Maak ’n holte in die middel.

Stap 2

Voeg melk, botter, eiers en vanieljegeursel by die droë mengsel. Meng liggies.

Stap 3

Skep mengsel in voorbereide muffinpan. Bak in voorverhitte oond teen 200° vir 12 tot 15 minute. Laat afkoel.

Stap 4

Versiering: Sif versiersuiker in bak. Voeg koskleursel en water by. Meng tot gladde mengsel. Skep versiersuiker oor kolwyntjies. Versier na hartelus!

Kolwyntjie

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.