On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

The Vine

The Perfect Braai: Tuisgemaakte Oepsies

───   15:50 Sat, 23 May 2015

The Perfect Braai: Tuisgemaakte Oepsies | News Article
Passop vir jou vingers, want jy mag hulle dalk af eet! 
 
Bestanddele:
 
Bacon repies
Kersies
Soet rissie sous of selfs enige chutney
Sosatie Stokkies 
 
Metode:
 
Ryg jou bacon op die sosatie stokkies, sit maar tussen elke repie 'n kersie. Jy kan regtig kreatief raak en so veel kersies en bacon op die stokkie sit soos jy kan of wil!
 
Doop jou sosatie dan in Soet Rissie Sous of chutney, 'n kombinasie werk ook lekker. 
 
Sit dit op die braai, matige hitte, draai gereeld.
 
Haal af, verorber! Maak seker daar is genoeg vir almal, oorgenoeg!
 
 
Foto bron: https://stickaforkinmeimdunne.wordpress.com 
Resep: Isabel Potgieter se eie Oepsie weergawe 

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.