On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

World News

Oklahoma-tornado: Dodetal styg, gebied tot 'n rampgebied verklaar

───   09:24 Tue, 21 May 2013

Oklahoma-tornado: Dodetal styg, gebied tot 'n rampgebied verklaar | News Article
Oklahoma-stad - Die dodetal na 'n kragtige tornado die Amerikaanse staat van Oklahoma getref het het tot 91 gestyg.

President Barack Obama het die Moore gebied in Oklahoma-stad tot 'n rampgebied verklaar. Twintig kinders is onder die slagoffers.

Nooddienswerkers soek deur die puin van 'n skool na nog vermiste kinders. Die skool was reg in die pad van die tornado.

Plaaslike beamptes het gewaarsku dat die dodetal kan styg. Die tornado het oor 'n gebied van drie kilometer gestrek en word beskou as een van die dodelikste in die onlangse geskiedenis.

BBC

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.