Entertainment just for you.

Daniel Wesley oor sy enkelsnit "Rainmaker" {KLANKtoets met Cyril}

Daniel Wesley oor sy enkelsnit "Rainmaker" {KLANKtoets met Cyril}  | Blog Post

Daniel gesels oor sy eerste enkelsnit, "rainmaker", wat nou vrygestel is vanaf sy Album, "Rule the World", wat hy 1 Desember 2018 gaan vrystel.


‘North West University Innovation’ - Seisoen 2 - Episode 12

‘North West University Innovation’ - Seisoen 2 - Episode 12 | Blog Post

WR van Der Merwe gesels met Pieter Van Den Berg, van die Skool vir Menslike bewegingskunde en FASREC, oor hoe afrigters van skoolvlak spanne moontlik kan baat uit videoanaliseringstegnologie en hoe voornemende studente betrokke kan word.


Leah gesels nuutste vrystelling "ek mag jou mis" {KLANKtoets met Cyril}

Leah gesels nuutste vrystelling "ek mag jou mis" {KLANKtoets met Cyril}  | Blog Post

‘Ek Mag Jou Mis' is 'n splinternuwe enkelsnit van die uiters gewilde ‘Met Jou Klere Aan’ sangeres, Leah en dit beloof om bitter diep in jou hart te kruip. Dit vertel die verhaal van 'verbode liefde'


Finesse - Die een met Rolene Strauss op die Voorblad

Finesse - Die een met Rolene Strauss op die Voorblad | Blog Post

Reeds op die rakke, kry die nuutste uitgawe van Finesse en as jy bietjie oortuiging nodig het, luister na wat Redakteur, Venessa Schoeman als te sê het oor die jongste uitgawe.


Vrouekeur - Die een met Pieter Koen op die voorblad

Vrouekeur - Die een met Pieter Koen op die voorblad  | Blog Post

Op die rakke, sal jy die volgende uitgawe van Vrouekeur sien. Luister hier na die Potgooi om te hoor wat jy als in die nuutste uitgawe kan lees.


‘North West University Innovation’ - Seisoen 2 - Episode 11

‘North West University Innovation’ - Seisoen 2 - Episode 11 | Blog Post

WR van Der Merwe gesels met Pieter Van Den Berg, van die Skool vir Menslike bewegingskunde en FASREC, oor GPS en Video analise tegnologie se rol in die ananlisering van Superrugby spanne en spelers.


Frank Freeman oor sy enkelsnit "Hoor jy my" {KLANKtoets met Cyril}

Frank Freeman oor sy enkelsnit "Hoor jy my" {KLANKtoets met Cyril} | Blog Post

Frank Freeman is kitaarspeler vir Francois van Coke en speel ook saam met Arno Carstens en het sopas sy eerste enkelsnit, "Hoor jy my" vrygestel. Luister hier na die potgooi.


‘North West University Innovation’ - Seisoen 2 - Episode 10

‘North West University Innovation’ - Seisoen 2 - Episode 10  | Blog Post

WR van Der Merwe gesels met Pieter Van Den Berg, van die Skool vir Menslike bewegingskunde en FASREC, oor GPS en Video analise tegnologie se rol in die ananlisering van Superrugby spanne en spelers se optrede.


Vrouekeur - Die een met Christel van den Bergh & David Louw op die voorblad

Vrouekeur - Die een met Christel van den Bergh & David Louw op die voorblad | Blog Post

Op die rakke, sal jy die volgende uitgawe van Vrouekeur sien. Luister hier na die Potgooi om te hoor wat jy als in die nuutste uitgawe kan lees.


Goodluck's Jules elaborates about the single "Chasing Dreams" {soundCHECK with Cyril}

Goodluck's Jules elaborates about the single "Chasing Dreams" {soundCHECK with Cyril}  | Blog Post

Goodluck is back with a hot new single titled chasing dreams, the track is the 6th single of their very successful album. The single speaks to everyone who has a dream they are chasing and those who’ve let fear and doubt creep in.


Top
Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more