On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
Show Background
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams
Wen met Klerksdorp Tyres!

Wen met Klerksdorp Tyres! Venue: Hoek van Readman en Dr Yusuf Dadoo, Klerksdorp

 Klerksdorp Tyres het die pad gevat na 'n splinternuwe ligging! Jy kan hulle nou op die hoek van Readman en Dr. Yusuf Dadoo in Wilkoppies, Klerksdorp, kry!

Maar dit is nie al nie… Hulle het tans 'n kompetisie aan wat jou wiele sal laat draai… As jy Dunlop-bande tussen 26 en 29 September 2023 koop, kry jy nie net top gehalte-rubber vir jou rit nie, jy staan ook die kans om die gelukkige wenner van jou geld terug te wees! En, as jy balansering of wielsporing laat doen, of batterye, nommerplate, skokbrekers, ‘n trekstang of enige ‘underbody parts’ koop, kan jy ook pryse wen met die pop-‘n-ballon.

Shandor Potgieter sal ook hierdie Vrydag, 29 September 2023, met OFM Pop Up Radio by Klerksdorp Tyres kuier. Maak seker jy’s daar vir hope pryse en pret!


View All

News

Elon Musk kondig sy ‘America Party’ amptelik aan

Die Suid-Afrikaans-gebore tegnologie-miljardêr en entrepreneur Elon Musk het die stigting van ’n nuwe politieke organisasie, die “America Party”, aangekondig en daarmee sy amptelike toetrede tot die...  Read More


Staatshoofde kom byeen in Rio de Janeiro vir Brics-beraad

Alle oë is op Rio de Janeiro, waar staatshoofde en afvaardigings van regoor die wêreld verwelkom gaan word vir die 17de Brics-beraad.  Read More


Peperduur ruimtebegrafnisseremonie misluk

’n Simboliese laaste reis na die ruimte het in hartseer ontaard vir talle families in rou, toe ’n ruimtebegrafnismissie tragies geëindig het.  Read More


Australië bied wêreld se eerste visum weens klimaatsverandering

Namate stygende seevlakke klein eilandnasies dwing om skuiling te soek, het Australië met ’n projek vorendag gekom.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.