On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams
VKB opens upgraded store in Heilbron

VKB opens upgraded store in Heilbron Venue: VKB Heilbron Handelswinkel, 31 Paradys straat, Heilbron

VKB in Heilbron is groter en beter met ’n splinternuwe ligging. Kom vier saam wanneer VKB op 29 Augustus hul winkel heropen – reg op die R57 tussen Sasolburg en Kroonstad. Mid Morning Magic sal regstreeks uitsaai vanaf die nuwe winkel, 09:00 – 12:00, op Vrydag, 29 Augustus 2025.

Dit gaan ‘n dag propvol spesiale aanbiedinge, produkpromosies, en eksklusiewe verskaffersuitstallings wees. Daar sal ook 'n springkasteel vir die kinders wees.

Moenie hierdie spesiale aanbiedinge misloop nie:

  • 77-stuk Harden gereedskap stel teen R1 699;
  • Groen of khaki 5250 Jojo-tenk teen R5 199;
  • Contibaadjies in olyf, groen en khaki teen R189 elk;
  • Conti-broeke teen R179 elk;
  • En 25kg Montego hondekos teen R550.

Sien jou daar! VKB – vir die liefde vir die land.

View All

News

Dit reën missiele – maar Zelenski stem in tot beraad met Poetin

Nadat Rusland een van die grootste lugaanvalle tot dusver vanjaar op Oekraïne uitgevoer het, herhaal pres. Wolodimir Zelenski sy bereidwilligheid om met pres. Wladimir Poetin van Rusland oor vrede te...  Read More


Israel mobiliseer 60 000 reserviste voor aanslag op Gasa-stad

Israel beplan om 60 000 reserviste op te roep vir ’n grootskaalse grondaanval op Gasa-stad, wat deur premier Benyamin Netanyahu as Hamas se laaste groot vesting beskryf word.  Read More


Hamas aanvaar nuwe skietstilstandvoorstel, Israel se reaksie onseker

Hamas sê hy aanvaar ’n nuwe skietstilstandvoorstel van Egipte en Katar se bemiddelaars. Die plan sluit in die vrylating van sowat die helfte van die oorblywende Israeliese gyselaars in Gasa.  Read More


Gasa op rand van ‘katastrofiese hongersnood’

Ondanks Israel se onlangse aankondiging van daaglikse humanitêre onderbrekings waarsku agentskappe van die VN teen “katastrofiese toestande”, wat lei tot ’n hongersnoodkrisis in Gasa met ongekende...  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.