Amari Skool Koshuis Mark
Amari Skool hou hul jaarlikse koshuismark. By die mark verkoop die koshuistannies produkte wat hulself gemaak het, om geld in te samel om die koshuis mee op te knap vir ons verstandelik erg gestremde leerders, sodat dit vir hul 'n tuiste weg van hul huise kan wees.
Venue: Amari Skool vir Verstandelik Erg Gestremde Leerders
| Event date: 03 June 2022, 08:30
| Area: Free State
| City: Welkom
| Address: Hoek van Arrarat en Benedictus Weg, Dagbreek
| Contact Number: 0573528423
| Contact Email: amari@internext.co.za
Advertisement
Advertisement