On Now
Weekends 20:00 - 23:59
Saturday Nights OFM
Show Background
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Lentemark

Lentemark

Die gemeenskap in die Vaal Driehoek word genooi om die Lentemark op Saterdag 3 September 2022 vanaf 08h00 - 14h00, by te woon. Daar is 'n Teetuin, Worsbroodjies, meer as 20 verskillende stalletjies. Bring die hele familie vir 'n lekker kuier dag. Deo Credo Gemeente, te President Steyn Straat 20, Vanderbijlpark. Stalletjies Beskikbaar @ R50 per staanplek, bespreek so gou as moontlik by Past. Gerard 082 4465303

Venue: Deo Credo Gemeente, President Steyn Straat 20, Vanderbijlpark  | Event date:  03 September 2022, 08:00  | Area:  Gauteng  | City:  Vanderbijlpark  | Address: President Steyn Straat 20, Vanderbijlpark  | Contact Number:  082 4465303  | Contact Email:  g.botha@telkomsa.net
View All

News

Onthul ‘privaat gesprek’ Poetin wil vir ewig leef?

Dit gons wêreldwyd oor ’n “privaat” gesprek tussen die Russiese en Chinese presidente oor orgaanoorplantings en onsterflikheid wat per abuis vasgevang is deur ’n “warm mikrofoon” tydens ’n militêre...  Read More


Tiener Sondag heilig verklaar 19 jaar ná sy dood

’n Brits-Italiaanse tiener (15) word Sondag 19 jaar ná sy kankerdood die eerste lid van die milleniër-generasie wat deur die Rooms-Katolieke Kerk heilig verklaar word.  Read More


‘Asemrowend vreemde’ dinosourus met meter lange stekels ontdek

Wetenskaplikes is verstom oor die geweldige pantser en uitsteeksels wat deel is van ’n buitengewone nuwe dinosourusfossiel wat naby die Marokkaanse dorp Boulemane ontdek is.  Read More


Weermaghoof plaas druk op Netanyahu oor gyselaarsooreenkoms

Israel se veiligheidskabinet hou Dinsdag (26/8) ’n belangrike vergadering oor die jongste voorgestelde gyselaarsooreenkoms met Hamas, wat bemiddel is deur Egipte en Katar.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.