On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with OFM
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: 3 laaities en n Losbol / Drie Tannies en n tert

3 laaities en n Losbol / Drie Tannies en n tert

KUNSTEFEES TONEEL! Teaterbederf die naweek in Parys die twee uitstaande en baie gewilde toneelstukke uit die pen van skrywer Theo Kleynhans, hier by die Top Hat Supper Theatre in Breëstraat te sien. Saterdag, 18 November om 11:00 sal die drama van 3 laaities en ‘n Losbol jou lagspiere prikkel met Petro van den Heever se uitstaande solovertoning waarin sy vier verskillende karakters vertolk. Die kwartetsketse skop af met Skoonseun waar ‘n ma agterkom dat mens net ‘n goeie skoonseun nodig het en 3 karakters volg. Kaartjies kos R350 per persoon wat ‘n heerlike lasagne en tuinslaai by die vertoning insluit. ‘n Kontantkroeg is beskikbaar. Maak ook seker jy mis nie Drie tannies en ‘n tert, Sondag, 19 November om 11:00. In dié drama, lewer Petro van den Heever ook vier karaktersketse. Eers vertolk sy die rol van ‘n ongetroude troubeplanner in Bruilof op Brakpan, en 3 karakters volg daarna. Souttert en Griekse Slaai word bedien. 072 837 5434

Venue: Top Hat Supper Theatre  | Event date:  18 November 2023, 11:00  | Area:  Free State  | City:  Parys  | Address: 100 Bree street, Cherry Square, Parys  | Contact Number:  0728375434  | Contact Email:  perskepromosies@gmail.com
View All

News

VSA wil teregstelling van majoor regstreeks uitsaai

Die beplande teregstelling van ’n voormalige Amerikaanse weermag-majoor op 3 Desember sal moontlik direk uitgesaai word.  Read More


Andrew betwis wettigheid van Britse polisie se optrede teen hom

’n Britse hof beslis Donderdag (8/10) oor die wettigheid van Andrew Mountbatten-Windsor se inhegtenisneming in Februarie.  Read More


Skotse ‘eilandfamilie’ vier eerste baba in dekades

Die eerste baba in meer as 30 jaar is vroeër vandeesmaand op ’n afgeleë eiland in die Skotse argipel Orkney gebore.  Read More


Slimhouers, streng reëls bekamp Suid-Korea se kosafval; New York wil ook

Suid-Korea het daarin geslaag om die hoeveelheid huishoudelike kosafval wat op stortingsterreine beland, van 97% tot bykans nul te verminder. Nou probeer New York dié sukses navolg.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.