On Now
Weekends 20:00 - 22:00
Sunday Night OFM
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Potchefstroom Dienssentrum vir Bejaardes Basaar 2024

Potchefstroom Dienssentrum vir Bejaardes Basaar 2024

Potchefstroom Dienssentrum is 'n welsynsorganisasie. Ons bied die basaar aan as 'n fondsweringsprojek sodat ons die diens wat ons lewer aan die ouer persone in die gemeenskap te kan laat voort duur. Die basaar is een van die lekkerste projekte. Daar gaan 'n verskeidenheid stalletjies wees soos keto treats, plante en vars groente, lekker basaar kos en basaar poeding, hand gemaakte produkte, tuis gebakte produkte en vele meer. Dis 'n lekker lewendige en prettige dag! Kom geniet die dag saam met Potchefstroom Dienssentrum vir Bejaardes!! Julle sal nie spyt wees nie.

Venue: Potchefstroom Dienssentrum vir Bejaardes,  | Event date:  13 February 2024, 09:00  | Area:  North West  | City:  POTCHEFSTROOM  | Address: 90 CHRIS HANI RYLAAN  | Contact Number:  0182930678  | Contact Email:  sosiaal@dienssentrum.co.za
View All

News

Onthul ‘privaat gesprek’ Poetin wil vir ewig leef?

Dit gons wêreldwyd oor ’n “privaat” gesprek tussen die Russiese en Chinese presidente oor orgaanoorplantings en onsterflikheid wat per abuis vasgevang is deur ’n “warm mikrofoon” tydens ’n militêre...  Read More


Tiener Sondag heilig verklaar 19 jaar ná sy dood

’n Brits-Italiaanse tiener (15) word Sondag 19 jaar ná sy kankerdood die eerste lid van die milleniër-generasie wat deur die Rooms-Katolieke Kerk heilig verklaar word.  Read More


‘Asemrowend vreemde’ dinosourus met meter lange stekels ontdek

Wetenskaplikes is verstom oor die geweldige pantser en uitsteeksels wat deel is van ’n buitengewone nuwe dinosourusfossiel wat naby die Marokkaanse dorp Boulemane ontdek is.  Read More


Weermaghoof plaas druk op Netanyahu oor gyselaarsooreenkoms

Israel se veiligheidskabinet hou Dinsdag (26/8) ’n belangrike vergadering oor die jongste voorgestelde gyselaarsooreenkoms met Hamas, wat bemiddel is deur Egipte en Katar.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.