On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Skryfwerkswinkel met Sjaka Septembir 2-4 Februarie 2024

Skryfwerkswinkel met Sjaka Septembir 2-4 Februarie 2024

Bloemfonteinse akteur, regisseur en skrywer, Sjaka Septembir bied van 2 tot 4 Februarie 2024, in Melinda Bekker se My Blom-studio buite Bloemfontein ‘n skrywerswerkswinkel aan wat sal konsentreer op die poëtiese aspekte van skryf. Daar is net plek vir 12 deelnemers. Elke kursusganger word bygstaan in die proses van ’n poëtiese benadering tot die skryf van karakters en plekke. Daar gaan ook met nuwe oë gekyk word na die voorkoms van ritme in skryfwerk. Koste beloop R1 500 per person en sluit etes en versnaperinge in. Tye is Vrydag (18:00 – 21:00); Saterdag (10:00 – 16:00); en Sondag (10:00 – 12:00). Vir verdere inligting en om te bepreek, kontak: Sjaka (Whatsapp: 073 2558 318) & Melinda: (Whatsapp: 083 632 9662).

Venue: My Blom-studio  | Event date:  02 February 2024, 18:00  | Area:  Free State  | City:  Bloemfontein  | Address: Leeustraat 16, Ferreira  | Contact Number:  073 2558 318
View All

News

Israeli’s stembus toe: Jonges kan sleutelrol speel

Met minder as ’n week oor voordat Israeli’s op 27 Oktober stembus toe gaan, dui die jongste meningspeilings daarop dat die verkiesing in ’n groot mate deur jong en eerstekeer-kiesers beslis kan word.  Read More


Frankryk kondig aandklokreëls aan teen erge onrus

Terwyl daar geen teken is dat die gewelddadige betogings in Frankryk binnekort gaan eindig nie, magtig die eerste minister stadsregerings om ’n aandklokreël in te stel waar dit nodig is om stabiliteit...  Read More


VSA wil teregstelling van majoor regstreeks uitsaai

Die beplande teregstelling van ’n voormalige Amerikaanse weermag-majoor op 3 Desember sal moontlik direk uitgesaai word.  Read More


Andrew betwis wettigheid van Britse polisie se optrede teen hom

’n Britse hof beslis Donderdag (8/10) oor die wettigheid van Andrew Mountbatten-Windsor se inhegtenisneming in Februarie.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.