Jeugskou @ Kakamas
Die Jeugskou gaan oor 2 dae plaasvind. Die kinders gaan skou met veediere asook kulinere kunste, fotografie en ook die afslaerskompetisie. Vrydag kry almal opleiding om met die diere te skou en die Saterdag is die Jeugskoukompetisie. Dis vir Laer en Hoërskool kinders en beloof om 'n baie opwindende dag te wees. Geen vooraf kennis van skou is nodig nie. Vrydagaand is die afslaers kompetisie tesame met 'n heerlike spit en kuier. Moenie hierdie geleentheid misloop nie.
Venue: Hoërskool Martin Oosthuizen
| Event date: 12 July 2024, 14:00
| Area: Northern Cape
| City: Kakamas
| Address: Voortrekker Way 37
| Contact Number: 0544310884
| Contact Email: bemarker@hmoskool.co.za
Advertisement
Advertisement