On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Bynes gong challenge

Bynes gong challenge

Vrystaat Jagters bied aan 'n gong skiet challenge ten bate van Bynes Kleuterskool in Petrusburg. Die skiet word al vir meer as 20 jaar angebied en lok jaarliks baie skuts en gaste. Daar is baie lekker kos en n kontant kroeg beskikbaar op die dag met skoon ablusie. Kom geniet die dag saam met almal en kom toets jou skiet vernuf. Indien nie, kom geniet die kos en n lekker dag weg van die huis.

Venue: Plaas Wolwerand  | Event date:  03 August 2024, 08:00  | Area:  Free State  | City:  Petrusburg  | Address:  | Contact Number:  079 695 8288  | Contact Email:  marjoli.engelbrecht@gmail.com
View All

News

Weermaghoof plaas druk op Netanyahu oor gyselaarsooreenkoms

Israel se veiligheidskabinet hou Dinsdag (26/8) ’n belangrike vergadering oor die jongste voorgestelde gyselaarsooreenkoms met Hamas, wat bemiddel is deur Egipte en Katar.  Read More


Appèlhof verwerp Trump se boete, maar handhaaf bevinding oor bedrog

Die prokureur-generaal van New York gaan appèl aanteken teen ’n appèlhof in New York se verwerping van die siviele boete van $515 miljoen teen pres. Donald Trump. Dié hof het egter ’n bedrogbevinding...  Read More


Dit reën missiele – maar Zelenski stem in tot beraad met Poetin

Nadat Rusland een van die grootste lugaanvalle tot dusver vanjaar op Oekraïne uitgevoer het, herhaal pres. Wolodimir Zelenski sy bereidwilligheid om met pres. Wladimir Poetin van Rusland oor vrede te...  Read More


Israel mobiliseer 60 000 reserviste voor aanslag op Gasa-stad

Israel beplan om 60 000 reserviste op te roep vir ’n grootskaalse grondaanval op Gasa-stad, wat deur premier Benyamin Netanyahu as Hamas se laaste groot vesting beskryf word.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.