On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
Show Background
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Ekaru Trailrun & MTB Race

Ekaru Trailrun & MTB Race

Tyd om weer AKTIEF te raak. Kom draf, stap of ry saam, bring die familie en die Woef vir 'n Aktiewe oggend saam ons by Boomrits, Langenhovenpark. Inskrywings van 7:30 tot 8:30 of aanlyn by Aktief.co.za

Venue: Ekaru Estate (Boomrits Adventures)  | Event date:  27 July 2024, 08:30  | Area:  Free State  | City:  Bloemfontein  | Address: Wynand Mouton Drive, Langenhovenpark  | Contact Number:  0825649804  | Contact Email:  CORRIE@AKTIEF.CO.ZA
View All

News

Gasa op rand van ‘katastrofiese hongersnood’

Ondanks Israel se onlangse aankondiging van daaglikse humanitêre onderbrekings waarsku agentskappe van die VN teen “katastrofiese toestande”, wat lei tot ’n hongersnoodkrisis in Gasa met ongekende...  Read More


Elon Musk kondig sy ‘America Party’ amptelik aan

Die Suid-Afrikaans-gebore tegnologie-miljardêr en entrepreneur Elon Musk het die stigting van ’n nuwe politieke organisasie, die “America Party”, aangekondig en daarmee sy amptelike toetrede tot die...  Read More


Staatshoofde kom byeen in Rio de Janeiro vir Brics-beraad

Alle oë is op Rio de Janeiro, waar staatshoofde en afvaardigings van regoor die wêreld verwelkom gaan word vir die 17de Brics-beraad.  Read More


Peperduur ruimtebegrafnisseremonie misluk

’n Simboliese laaste reis na die ruimte het in hartseer ontaard vir talle families in rou, toe ’n ruimtebegrafnismissie tragies geëindig het.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.