Laerskool Sentraal Kakamas Mini Rally
LSK (Laerskool Sentraal Kakamas) in samewerking met Upington Offroad Bike Club bied 'n aksiebelaaide dag aan. Kom wys ons jou vernuf op die rally baan, jou senuwees van staal op die ovaalbaan en jou blitsige reaksie op die quarter mile. Daar is verskeie klasse om voor in te skryf en alle voertuie is welkom. Vir die toeskouers is daar 'n ietsie om aan te peulsel en drinkgoed om die keel te lawe.
Venue: Bakenrant
| Event date: 24 August 2024, 07:00
| Area: Northern Cape
| City: Kakamas
| Address: GPS: -28°37'27.4"S 20°27'13.8"O
| Contact Number: 082 330 6613 (Whatsapp)
| Contact Email: ov.lsktrust@gmail.com
Advertisement
Advertisement