Prof Victor Teise (Sol Plaatjie Universiteit) gesels met prof Hennie van Coller (UV), redakteur van die huldingsbundel oor Etienne Leroux in die Hertzogpryswenner-reeks: "Etienne Leroux: Die rumoerige swart nar - 'n huldiging" by die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum op 3 Oktober 2024 om 18:00. Dié gespreksgeleentheid word aangebied deur die Werkgemeenskap Vrystaat van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns en Vriende van NALN Vereniging. RSVP: annelien.naln@gmail.com Of hoffmanl@ufs.ac.za Toegang is gratis
Community Event
You are viewing: Etienne Leroux: Die rumoerige swart nar - 'n huldiging
Etienne Leroux: Die rumoerige swart nar - 'n huldiging
Venue: NALN, Ou Goewermentsgebou, h Pres Brand en Charlotte Maxekestraat
| Event date: 03 October 2024, 18:00
| Area: Free State
| City: Bloemfontein
| Address: NALN, Ou Goewermentsgebou , h/v Pres Brand- en Charlotte Maxekestraat
| Contact Number: 076 741 0628
| Contact Email: annelien.naln@gmail.com
Advertisement
Advertisement