On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with OFM
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Kersmark in Glaudina

Kersmark in Glaudina

Kom kuier saam by die Boeretroosmark in Glaudina. Vele vermaak en baie uitstallers, iets vir groot tot klein. Bring jou vriendin en kom drink koffie en geniet iets van ons tuisgebak, of bring jou man en gee vir hom 'n burger. Kom geniet die dag saam met vriende wat familie word. Moet dit nie mis nie.

Venue: Glaudina  | Event date:  30 November 2024, 09:00  | Area:  North West  | City:  Glaudina  | Address:  | Contact Number:  072 729 2997  | Contact Email:  boeretroosmark@gmail.com
View All

News

Kenia treur ná dood van ikoniese olifant

Die Amboseli Nasionale Park in Kenia het Saterdag (3/1) bekend gemaak sy legendariese olifant, Craig (54), is dood. Hy was bekend vir sy reusetande en kalm en waardige persoonlikheid.  Read More


Minstens twee sterf in aardbewing in Mexiko

Minstens twee mense is Vrydag (2/1) in die sentrale en suidelike dele van Mexiko dood in ’n aardbewing met ’n sterkte van 6,5.  Read More


Switserland rou ná 40 sterf in brand by skioord

Switserse ondersoekbeamptes is besig om die slagoffers te identifiseer van ’n brand wat in ’n oorvol kroeg uitgebreek het en die lewens van 40 mense geëis het. Altesaam 115 mense is beseer.  Read More


Al hoe meer kunstenaars weier optrede in Trump-teater

Steeds meer kunstenaars kanselleer hul optredes in die Kennedy-sentrum nadat die instelling oornag herdoop is tot ‘The Donald J. Trump and The John F. Kennedy Memorial Center for the Performing Arts’....  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.