On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Yvette
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Grey Kollege Sekondêr - Loopbaandag 14 Maart 2025

Grey Kollege Sekondêr - Loopbaandag 14 Maart 2025

Aan al Bloemfontein se graad 10, 11 en 12 leerders: Indien jy nog wonder watse loopbaan jy eendag gaan betree, waar jy gaan studeer, stoei met die idee van tersiêre onderrig, verblyf of geleentheid om oorsee te gaan…trek nader jou kalender en pen Vrydag, 14 Maart vas. Jy moet van 10: 00 – 12:00 by Grey Kollege Sekondêr wees vir hul jaarlikse Loopbaandag. 40 Uitstallers regoor Suid-Afrika is by vanjaar se Loopbaandag om jou te help met ‘n belangrike besluit. MAAK DUS DIE REGTE KEUSE en kom vind meer uit oor wat die toekoms vir jou moontlik inhou. Tersiêre uitstallers onder andere: - Noord-Wes Universiteit - Universiteit van die Vrystaat - TUKS - Akademia - Sol-Tech - Aros - Eduvos - CUT - Belguim Campus - Rhodes University - Qualitias Academy - Aleit Academy - Stadio Ander uitstallers: - Sable International - Eagle flight - UXI Sports - eritum Agri - Kukama Wildlife College - Olive Chef School - OVC Bloemfontein Ouers is meer as welkom om ook hierdie geleentheid by te woon. Sien jul by vanjaar se Grey Kollege Loopbaandag. Vir meer inligting, kontak vir Mandie Laubscher by marketing@gc.co.za of besoek Grey Kollege se Facebook-blad.

Venue: Grey Kollege  | Event date:  14 March 2025, 10:00  | Area:  Free State  | City:  Bloemfontein  | Address:  | Contact Number:  0637840641  | Contact Email:  marketing@gc.co.za
View All

News

Olieprys hoër met Islamabad-gesprek in weegskaal

Die olieprys styg weer terwyl wêreldmarkte terugsak te midde van kommer dat die VSA-Iran-skietstaking nie lank gaan hou nie en stygende spanning oor die Seestraat van Hormoes.  Read More


China steps in as ‘guardian’ in high-stakes US–Iran cease-fire

A two-week cease-fire between the US and Iran, struck just hours before the deadline set by Donald Trump, is placing China firmly in the spotlight as a potential stabilising force in one of the...  Read More


Kenia treur ná dood van ikoniese olifant

Die Amboseli Nasionale Park in Kenia het Saterdag (3/1) bekend gemaak sy legendariese olifant, Craig (54), is dood. Hy was bekend vir sy reusetande en kalm en waardige persoonlikheid.  Read More


Minstens twee sterf in aardbewing in Mexiko

Minstens twee mense is Vrydag (2/1) in die sentrale en suidelike dele van Mexiko dood in ’n aardbewing met ’n sterkte van 6,5.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.