On Now
Weekends 20:00 - 23:59
Saturday Nights OFM
Show Background
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Hervormde Kerk Ottosdal - X Country Race

Hervormde Kerk Ottosdal - X Country Race

Die Hervormde Kerk in Ottosdal bied 'n cross-country-wedloop aan waar mense kan inskryf om te hardloop of bergfiets te ry. Ons nooi almal uit om die dag saam met ons in die natuur te geniet. Fietsritafstande is 5 km en 15 km. Hardloop afstande is 5km fun run, 10 en 15km en daar is ook 'n 5km warrior race. Daar is kontantpryse te wen.

Venue: Oryx Hill Safari Lodge, Ottosdal  | Event date:  26 April 2025, 07:00  | Area:  North West  | City:  Ottosdal  | Address:  | Contact Number:  0761530555  | Contact Email:  louizedebeer@gmail.com
View All

News

Onthul ‘privaat gesprek’ Poetin wil vir ewig leef?

Dit gons wêreldwyd oor ’n “privaat” gesprek tussen die Russiese en Chinese presidente oor orgaanoorplantings en onsterflikheid wat per abuis vasgevang is deur ’n “warm mikrofoon” tydens ’n militêre...  Read More


Tiener Sondag heilig verklaar 19 jaar ná sy dood

’n Brits-Italiaanse tiener (15) word Sondag 19 jaar ná sy kankerdood die eerste lid van die milleniër-generasie wat deur die Rooms-Katolieke Kerk heilig verklaar word.  Read More


‘Asemrowend vreemde’ dinosourus met meter lange stekels ontdek

Wetenskaplikes is verstom oor die geweldige pantser en uitsteeksels wat deel is van ’n buitengewone nuwe dinosourusfossiel wat naby die Marokkaanse dorp Boulemane ontdek is.  Read More


Weermaghoof plaas druk op Netanyahu oor gyselaarsooreenkoms

Israel se veiligheidskabinet hou Dinsdag (26/8) ’n belangrike vergadering oor die jongste voorgestelde gyselaarsooreenkoms met Hamas, wat bemiddel is deur Egipte en Katar.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.