On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki and JayBee
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: DIE KRUISTOG 2025

DIE KRUISTOG 2025

Die Kruistog is waar jy jou kruis opneem en 'n 3km roete stap met jou kruis in herinnering vir wat Jesus vir ons aan die kruis gedoen het. Langs die roete is stasies waar bybelverhale uitgebeeld word deur ons boervroue. Hierdie is 'n baie lekker gesinsdag om Jesus se kruising te herdenk. Alles is gratis! Kom geniet die dag saam met ons, dit is 'n belewenis. Volg ons gerus op Facebook DIE KRUISTOG VREDEFORT of ons webtuiste www.kruistog.co.za

Venue: Vredefort Sportgronde  | Event date:  18 April 2025, 10:30  | Area:  Free State  | City:  Vredefort  | Address: Eerstelaan  | Contact Number:  079 874 1860  | Contact Email:  jhgreeff1980@gmail.com
View All

News

VSA wil teregstelling van majoor regstreeks uitsaai

Die beplande teregstelling van ’n voormalige Amerikaanse weermag-majoor op 3 Desember sal moontlik direk uitgesaai word.  Read More


Andrew betwis wettigheid van Britse polisie se optrede teen hom

’n Britse hof beslis Donderdag (8/10) oor die wettigheid van Andrew Mountbatten-Windsor se inhegtenisneming in Februarie.  Read More


Skotse ‘eilandfamilie’ vier eerste baba in dekades

Die eerste baba in meer as 30 jaar is vroeër vandeesmaand op ’n afgeleë eiland in die Skotse argipel Orkney gebore.  Read More


Slimhouers, streng reëls bekamp Suid-Korea se kosafval; New York wil ook

Suid-Korea het daarin geslaag om die hoeveelheid huishoudelike kosafval wat op stortingsterreine beland, van 97% tot bykans nul te verminder. Nou probeer New York dié sukses navolg.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.