On Now
Weekdays 22:00 - 23:59
Overnight OFM
Show Background
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Jagersfontein - Fauresmith Kruistog

Jagersfontein - Fauresmith Kruistog

“Neem jou kruis op en volg my” - Mattheus 16:24 Die NG Kerk Jagersfontein en die NG kerk Fauresmith bied n gesamentlike kruistog aan op Goeie Vrydag, 18 April om 06:30 vm. 7 draers van elke kerk gaan die kruis dra vir 11 km, vanaf die NGK Fauresmith tot by die NGK van Jagersfontein. Stappers is welkom om te ondersteun deur saam te stap of langs die pad te ondersteun. Borge kan gemaak word vir die stappers, wat vir beide NG kerke gaan. Kontak vir Teubes Brits by 0810112013 of Martin Grobler by 0621251338

Venue: NG Kerk Fauresmith tot by NG Kerk Jagersfontein  | Event date:  18 April 2025, 07:00  | Area:  Free State  | City:  Fauresmith  | Address: Achter Kerk Straat 1, Fauresmith 9978, 1 Weil straat,Jagersfontein, 9974  | Contact Number:  0810112013  | Contact Email:  teubesbrits@gmail.com
View All

News

Uganda begin noodvoedsel uitdeel nadat mense van honger sterf

Uganda het met ’n grootskaalse noodvoedselhulpprogram begin nadat minstens 19 mense in die droogtegeteisterde Karamoja-streek van die honger gesterf het. Minstens 1,5 miljoen inwoners sukkel weens...  Read More


Busbestuurder help Britse DBV persoon opspoor wat vreesbevange apie agterlaat

Die bestuurder van ’n Londense bus en personeel van die vervoermaatskappy Metroline help die Britse DBV om die persoon op te spoor wat ’n marmosetapie in ’n sak op ’n bus agtergelaat het.  Read More


Daniel Ortega skrap Nicaragua se verkiesings, versterk familiebewind

Nicaragua se president het aangekondig dat die land nie weer verkiesings sal hou nie.  Read More


JD en Usha Vance maak geskiedenis met vierde kleinding

Die VSA se adjunkpresidentspaar, JD en Usha Vance, het Sondag (19/7) die geboorte van hul vierde kind, Alec Neel Vance, aangekondig.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.