On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Oesfees 2025

Oesfees 2025

Oesfees by NWK Terrein Ventersdorppad, Donderdag 6 November 2025 ten bate van Hervormde Kerk Doringkruin, heeldag vanaf 09:00 tot 17:00. Almal is welkom, boere, nie boere, families, vriende … New Holland begin 11:00 met demonstrasies, van trekkers en implemente. Daar is verskeie uitstallers. Worsbroodjies en drinkgoed te koop. Sterkman kompetisie vanaf 10:00 tot 16:00. Skryf ’n span in van 2 lede teen R250 per span. Die span wat 25x40 kg sakke Voermol die vinnigste op ‘n Hilux laai, wen die 1 ton Voermol of kontant waarde. Kontak Otto Bruwer 082 801 8794 of Hanrie van Staden 083 463 2014.

Venue: NWK Terrein Ventersdorppad  | Event date:  06 November 2025, 09:00  | Area:  North West  | City:  Klerksdorp  | Address: NWK Terrein, Klerksdorp  | Contact Number:  0834632014  | Contact Email:  hanrievs@gmail.com
View All

News

Moslem-sosialis word burgemeester van New York in slegte week vir Republikeine

In ’n suksesvolle verkiesingsweek vir die Demokratiese Party wat beskou word as ’n teken van Amerikaanse kiesers se ontevredenheid met pres. Donald Trump, het die stad New York sy heel eerste...  Read More


Andrew titel en woning kwyt; slagoffer se familie sê dis nie genoeg

Virginia Giuffre was ’n gewone Amerikaanse meisie wat nou ’n prins tot ’n val gebring het.  Read More


Polisie Doer Onder waarsku oor ‘crimefluencers’ wat kwesbare meisies aanlyn teiken

Die Australiese polisie waarsku ouers teen die opkoms van sogenaamde “crimefluencers” – jong mans en seuns wat aanlyn misdaadnetwerke vorm en kwesbare meisies teiken in ’n verdraaide kultuur van...  Read More


Balsaal en monumentboog: Trump ontslaan kunskommissie

Pres. Donald Trump het al ses lede van ’n onafhanklike federale agentskap afgedank wat verantwoordelik is vir die beoordeling van sy omstrede Withuis-balsaal en beplande “Arc de Trump” in Washington...  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.