Kersfees met Coenie
Kom vier die liefde en vrede van Kersfees saam met die talentvolle Coenie de Villiers by die NG Kerk Goudkop gemeente in Klerksdorp die 20 November 2025 @ 18:00 Kaartjies beloop R100 per persoon en vir kinders onder 12 is toegang gratis. Die kaartjies is by die kerkkantoor beskikbaar weeksdae van 8 – 13:00 (063 059 8147) Dit beloof om 'n aand vol spesiale liedere te wees. Bring die hele gesin en kom kuier saam met ons.
Venue: NG Gemeente Klerksdorp - Goudkop Kerkgebou
| Event date: 20 November 2025, 18:00
| Area: North West
| City: Klerksdorp
| Address: Goudkoplaan 6, Flamwood, Klerksdorp
| Contact Number: 0630958147
| Contact Email: nggoudkop@lantic.net
Advertisement
Advertisement
