Kuier-Kuier Kersmark - NG Kerk Kimberley Harmonie
Ons het vanjaar meer as 40 uitstallers. Hier is iets vir almal, van geskenke tot ‘n deli en teetuin. Selfs ‘n treintjie en movie-aand vir die jongspan. Die mark is vir 3 dae aan die gang so kom maak ‘n draai van 27-29 November, Donderdag tot Saterdag.
Venue: NG Kerk Kimberley Harmonie
| Event date: 27 November 2025, 09:00
| Area: Northern Cape
| City: Kimberley
| Address: 30 Kekewich Drive, Monumentheights, NG Kerk Kimberley-Harmonie
| Contact Number: 0609402533
| Contact Email: bianca@ngkharmonie.co.za
Advertisement
Advertisement
