On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
Show Background
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Hoërskool Diamantveld: Reünie 2026

Hoërskool Diamantveld: Reünie 2026

Matrieks van Hoërskool Diamantveld van 1976, 1986, 1996, 2006 en 2016 asook 1985 en 2001 word uitgenooi na die reünie vanaf 15 tot 17 Mei 2026 by die skool. Vir verdere besonderhede kontak Johan du Toit by 076 658 5763 of stuur 'n e-pos aan olb@diamantveld.co.za

Venue: Hoërskool Diamantveld  | Event date:  15 May 2026, 16:00  | Area:  Northern Cape  | City:  Kimberley  | Address: Voortrekkerstraat  | Contact Number:  076 658 5763  | Contact Email:  olb@diamantveld.co.za
View All

News

Olieprys hoër met Islamabad-gesprek in weegskaal

Die olieprys styg weer terwyl wêreldmarkte terugsak te midde van kommer dat die VSA-Iran-skietstaking nie lank gaan hou nie en stygende spanning oor die Seestraat van Hormoes.  Read More


China steps in as ‘guardian’ in high-stakes US–Iran cease-fire

A two-week cease-fire between the US and Iran, struck just hours before the deadline set by Donald Trump, is placing China firmly in the spotlight as a potential stabilising force in one of the...  Read More


Kenia treur ná dood van ikoniese olifant

Die Amboseli Nasionale Park in Kenia het Saterdag (3/1) bekend gemaak sy legendariese olifant, Craig (54), is dood. Hy was bekend vir sy reusetande en kalm en waardige persoonlikheid.  Read More


Minstens twee sterf in aardbewing in Mexiko

Minstens twee mense is Vrydag (2/1) in die sentrale en suidelike dele van Mexiko dood in ’n aardbewing met ’n sterkte van 6,5.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.