On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Yvette
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Ogiefees Kuruman

Ogiefees Kuruman

Ng Kerk Oog Gemeente in Kuruman hou hulle jaarlikse Ogiefees op 1 Mei, met George Vintage wat heerlike musiek verskaf saam met al die "basaar-lekkerte" wat vol. Geniet iets te ete terwyl kinders heerlik speel!

Venue: Ng Kerk Oog Kerk Terrein  | Event date:  01 May 2026, 16:00  | Area:  Northern Cape  | City:  Kuruman  | Address: Voortrekker straat, Kuruman  | Contact Number:  079 841 7699  | Contact Email:  ngoogkuruman@gmail.com
View All

News

Olieprys hoër met Islamabad-gesprek in weegskaal

Die olieprys styg weer terwyl wêreldmarkte terugsak te midde van kommer dat die VSA-Iran-skietstaking nie lank gaan hou nie en stygende spanning oor die Seestraat van Hormoes.  Read More


China steps in as ‘guardian’ in high-stakes US–Iran cease-fire

A two-week cease-fire between the US and Iran, struck just hours before the deadline set by Donald Trump, is placing China firmly in the spotlight as a potential stabilising force in one of the...  Read More


Kenia treur ná dood van ikoniese olifant

Die Amboseli Nasionale Park in Kenia het Saterdag (3/1) bekend gemaak sy legendariese olifant, Craig (54), is dood. Hy was bekend vir sy reusetande en kalm en waardige persoonlikheid.  Read More


Minstens twee sterf in aardbewing in Mexiko

Minstens twee mense is Vrydag (2/1) in die sentrale en suidelike dele van Mexiko dood in ’n aardbewing met ’n sterkte van 6,5.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.