On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with OFM
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Klipwerforkes en DJ

Klipwerforkes en DJ

Kom geniet heerlike kuier aand saam met Klipwerforkes en DJ by die Stoor Dans die 25 April, alle fondse is ten bate van Jacobsdal ouetehuis Huis Herfsakker , R150 per persoon en kinders onder 13jr gratis, braaivleisvure en tafels is beskikbaar, bring eie vleisie, bykos en eetgerei en kom kuier en dans saam met ons by Gariep Pecans se stoor naby Jacobsdal !! Onthou jou kampstoel !! Kontantktoeg beskikbaar, geen koelbokse ongelukkig.

Venue: Gariep Pecans Stoor  | Event date:  25 April 2026, 18:00  | Area:  Free State  | City:  Jacobsdal  | Address: R705, Rietrivierskema  | Contact Number:  0720277908  | Contact Email:  joneltransport@gmail.com
View All

News

Olieprys hoër met Islamabad-gesprek in weegskaal

Die olieprys styg weer terwyl wêreldmarkte terugsak te midde van kommer dat die VSA-Iran-skietstaking nie lank gaan hou nie en stygende spanning oor die Seestraat van Hormoes.  Read More


China steps in as ‘guardian’ in high-stakes US–Iran cease-fire

A two-week cease-fire between the US and Iran, struck just hours before the deadline set by Donald Trump, is placing China firmly in the spotlight as a potential stabilising force in one of the...  Read More


Kenia treur ná dood van ikoniese olifant

Die Amboseli Nasionale Park in Kenia het Saterdag (3/1) bekend gemaak sy legendariese olifant, Craig (54), is dood. Hy was bekend vir sy reusetande en kalm en waardige persoonlikheid.  Read More


Minstens twee sterf in aardbewing in Mexiko

Minstens twee mense is Vrydag (2/1) in die sentrale en suidelike dele van Mexiko dood in ’n aardbewing met ’n sterkte van 6,5.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.