On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with OFM
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Laaties & Ladies skool bied aan Arno Jordaan

Laaties & Ladies skool bied aan Arno Jordaan

Laaties & Ladies bied met trots aand, Arno Jordaan! Kom kuier saam op Saterdag, die 25st April, by The Buffalo. Die deure maar reeds om 18:00 oop. Vir slegs R250 per persoon kan jy regstaan vir 'n onvergeetlike vertoning. Daar is 'n kontantkroeg beskikbaar, bring jou vriende en maak 'n aand daarvan. Ons hou die geleentheid om geld in te samel om nuwe speelgoed vir ons skooltjie te kan koop.

Venue: The Buffalo  | Event date:  25 April 2026, 18:00  | Area:  Free State  | City:  Bloemfontein  | Address: Plot 23, Kellys View, Bloemfontein  | Contact Number:  0767935053
View All

News

Olieprys hoër met Islamabad-gesprek in weegskaal

Die olieprys styg weer terwyl wêreldmarkte terugsak te midde van kommer dat die VSA-Iran-skietstaking nie lank gaan hou nie en stygende spanning oor die Seestraat van Hormoes.  Read More


China steps in as ‘guardian’ in high-stakes US–Iran cease-fire

A two-week cease-fire between the US and Iran, struck just hours before the deadline set by Donald Trump, is placing China firmly in the spotlight as a potential stabilising force in one of the...  Read More


Kenia treur ná dood van ikoniese olifant

Die Amboseli Nasionale Park in Kenia het Saterdag (3/1) bekend gemaak sy legendariese olifant, Craig (54), is dood. Hy was bekend vir sy reusetande en kalm en waardige persoonlikheid.  Read More


Minstens twee sterf in aardbewing in Mexiko

Minstens twee mense is Vrydag (2/1) in die sentrale en suidelike dele van Mexiko dood in ’n aardbewing met ’n sterkte van 6,5.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.