1 en 2 Mei 2026 | Ons bring 'n gemeenskap bymekaar met kunstenaars soos Danny Smoke, Christi van Niekerk, Johan vd Merwe en DJ Franna, ontbyt saam met Ian Cameron en Stoepstories met Gertjie Odendaal en Alan Hughes. Verskeidenheid stalletjies en heerlike kosstalletjies. Aktiwiteite : Lekker kindervermaak, Mej Marchand Fees, Noordkaap Jeugskou, JWC hondevertoning, draf en fietsry. By die Marchand Fees saal. Dankie aan al ons BORGE sonder wie hierdie geleentheid nie moontlik sal wees nie. Vir meer inligting skakel vir Leanda 081 597 3714 / of Frans 082 928 6378 of mail na marchandfeesvenue@gmail.com
Marchand FEES - die fees om by te wees
Venue: Marchand Fees saal
| Event date: 01 May 2026, 08:00
| Area: Northern Cape
| City: Marchand
| Address:
| Contact Number: Leanda 081 597 3714 / of Frans 082 928 6378
| Contact Email: marchandfeesvenue@gmail.com
