On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
Show Background
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Viljoenskroon Salomon Senekal Nampo Restaurant

Viljoenskroon Salomon Senekal Nampo Restaurant

Viljoenskroon se skool, Salomon Senekal Hoërskool bied tydens die NAMPO week ’n heerlike steakrestaurant ten bate van die skool aan. Die restaurant vind daagliks plaas vanaf 11 tot 14 Mei in die skoolsaal en open elke aand om 18:00. Gaste kan uitsien na smaaklike etes, goeie musiek en ’n gesellige atmosfeer. Woensdagaand beloof ekstra pret met ’n lekker dansaand vir almal om te geniet. ’n Spesiale aanbod geld Maandagaand: pensioenarisse ontvang 15% afslag, met gratis vervoer vanaf Viljoenskroon se Ouetehuis na die skool. Vir navrae of besprekings kontak asseblief vir Lydia by 079 889 9548. Kaartfasiliteite is beskikbaar. Kom ontspan, kuier saam met vriende en familie, en geniet ’n aand van goeie kos en uitstekende geselskap ter ondersteuning van die skool.

Venue: Salomon Senekal Hoërskool se skoolsaal  | Event date:  12 May 2026, 18:00  | Area:  Free State  | City:  Viljoenskroon  | Address: Viljoenstraat 34  | Contact Number:  Besprekings by: 079 889 9548 Lydia  | Contact Email:  admin@salomonsenekal.co.za
View All

News

Olieprys hoër met Islamabad-gesprek in weegskaal

Die olieprys styg weer terwyl wêreldmarkte terugsak te midde van kommer dat die VSA-Iran-skietstaking nie lank gaan hou nie en stygende spanning oor die Seestraat van Hormoes.  Read More


China steps in as ‘guardian’ in high-stakes US–Iran cease-fire

A two-week cease-fire between the US and Iran, struck just hours before the deadline set by Donald Trump, is placing China firmly in the spotlight as a potential stabilising force in one of the...  Read More


Kenia treur ná dood van ikoniese olifant

Die Amboseli Nasionale Park in Kenia het Saterdag (3/1) bekend gemaak sy legendariese olifant, Craig (54), is dood. Hy was bekend vir sy reusetande en kalm en waardige persoonlikheid.  Read More


Minstens twee sterf in aardbewing in Mexiko

Minstens twee mense is Vrydag (2/1) in die sentrale en suidelike dele van Mexiko dood in ’n aardbewing met ’n sterkte van 6,5.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.