NG Kerk Heuwelkruin 2de handse boekverkoping
Kom snuffel gerus rond vir 'n boek of vyf teen 'n winskopie, vir die koue en lang winteraande vanaf 11:00-16:00 op Vrydag 15 Mei. Daar sal ook koffie en tee en heerlike eetgoed te koop wees. Kaartfasiliteite beskikbaar. Almal welkom!
Venue: NG Kerk Heuwelkruin kerksaal
| Event date: 15 May 2026, 11:00
| Area: Free State
| City: Bloemfontein
| Address: Stratfordstraat 43, Heuwelsig
| Contact Number: 082 961 1395
| Contact Email: hkruin@ngheuwelkruin.org.za
