Free State Schools MTB series #2 Bethlehem
Die FS Skole MTB Series bied aan fietsryleerders van regoor die Vrystaat die geleentheid om teen mekaar mee te ding in ’n veilige, opwindende en kompeterende omgewing. Eerste wedren was reeds die 6de Junie by Middelwater Plaas, Bloemfontein, met 229 fietsryers wat deelgeneem het.
Venue: Bethlehem
| Event date: 25 July 2026, 07:00
| Area: Free State
| City: Bethlehem
| Address: Voortrekker High School C rugby field
| Contact Number: 072 431 7206
| Contact Email: lurikavanas@gmail.com
