On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
Show Background
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Suide Basaar

Suide Basaar

Kom geniet ons heerlike SUIDE SE KERKBASAAR op 31 Julie vanaf 12:00 te Altonapark, Fichardtpark! Daar is smullekker kos soos potjiekos braaivleis, pap en sous, basaar poedings, pannekoek, rouvleis, biltong, droëwors, salamie, aartappelskyfies, stokwors en vele meer. Daar is 12 Gemeentes met 15 stalletjies.Vermaak vir oud en jonk, 'n dag vol kuier en koinonia wat jy nie wil misloop nie! Vir meer besonderhede skakel 0661223382

Venue: Altonapark Fichardtpark  | Event date:  27 July 2026, 17:44  | Area:  Free State  | City:  Bloemfontein  | Address: Altonapark Fichardtpark  | Contact Number:  0661223382  | Contact Email:  rudolfrossouw55@gmail.com
View All

News

Busbestuurder help Britse DBV persoon opspoor wat vreesbevange apie agterlaat

Die bestuurder van ’n Londense bus en personeel van die vervoermaatskappy Metroline help die Britse DBV om die persoon op te spoor wat ’n marmosetapie in ’n sak op ’n bus agtergelaat het.  Read More


Daniel Ortega skrap Nicaragua se verkiesings, versterk familiebewind

Nicaragua se president het aangekondig dat die land nie weer verkiesings sal hou nie.  Read More


JD en Usha Vance maak geskiedenis met vierde kleinding

Die VSA se adjunkpresidentspaar, JD en Usha Vance, het Sondag (19/7) die geboorte van hul vierde kind, Alec Neel Vance, aangekondig.  Read More


Chinese kosafleweraar wen groot literêre prys met werkersdigkuns

’n Chinese kosafleweraar wat van sy gedigte tussen aflewerings op los papiertjies neergeskryf het, het een van China se vernaamste literêre pryse gewen.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.