On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
Show Background
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: VVA Rushof Wintermark - Fondsinsameling

VVA Rushof Wintermark - Fondsinsameling

VVA Rushof Wooneenhede Hennenman se jaarlikse Wintermark vind plaas op 24 Julie 2026. Heerlike eetgoed soos Pannekoek, Kerrie & Rys, Sosatierol, Pap & Kaiings, Koeke, terte, kleinkoekies, beskuit, poedings en nog vele meer gaan vars te koop wees. Wit Olifanttafel waar jy kan kies en keur. Toegang is gratis en almal is welkom. Vooraf bestelling is welkom en kan geplaas word by Antoinette Deysel op 083 232 8207. Kom kuier by ons en kry iets lekker vir aandete of sommer vir die hele naweek.

Venue: VVA Rushof Wooneenhede  | Event date:  24 July 2026, 10:00  | Area:  Free State  | City:  Hennenman  | Address: 5 Kerk Street  | Contact Number:  0832328207  | Contact Email:  rushofhnm@gmail.com
View All

News

Busbestuurder help Britse DBV persoon opspoor wat vreesbevange apie agterlaat

Die bestuurder van ’n Londense bus en personeel van die vervoermaatskappy Metroline help die Britse DBV om die persoon op te spoor wat ’n marmosetapie in ’n sak op ’n bus agtergelaat het.  Read More


Daniel Ortega skrap Nicaragua se verkiesings, versterk familiebewind

Nicaragua se president het aangekondig dat die land nie weer verkiesings sal hou nie.  Read More


JD en Usha Vance maak geskiedenis met vierde kleinding

Die VSA se adjunkpresidentspaar, JD en Usha Vance, het Sondag (19/7) die geboorte van hul vierde kind, Alec Neel Vance, aangekondig.  Read More


Chinese kosafleweraar wen groot literêre prys met werkersdigkuns

’n Chinese kosafleweraar wat van sy gedigte tussen aflewerings op los papiertjies neergeskryf het, het een van China se vernaamste literêre pryse gewen.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.