Koop en Kuiermark- Winter Mark, Brandfort
Kom geniet 'n heerlike oggend in die hartjie van Brandfort. Ons Wintermark bied die volgende aan: Liplekker pannekoek, Worsbroodjies met egte vleis, Basaar Kerrie en Rys, Speelgenot vir die kinders met Micky en Minnie Muis wat kom kuier, Modeparade, Vintage voertuie, Albaster Raai en ongelooflike mooi handwerkprodukte. Moenie hierdie lekker kuiermark misloop nie.
Venue: Brandfort Stadsaal,18 Markstraat, Brandfort
| Event date: 25 July 2026, 08:00
| Area: Free State
| City: Brandfort
| Address: 18 Markstraat, Brandfort, 9400
| Contact Number: 0825637579
| Contact Email: denise.kriel@vodamail.co.za
