On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
Show Background
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Lewende Woord Bloemfontein Vroue Selgroep

Lewende Woord Bloemfontein Vroue Selgroep

Hierdie Donderdag begin ons nuwe Vroue Selgroeppe om 11:00 of 18:00. Kom journey saam met ons terwyl ons ontdek: Wie God sê jy is. Wat Sy hart vir vroue is. Hoe om met doel en geloof te leef. Hierdie is meer as net 'n byeenkoms, dit is 'n reis van groei, genesing en hoop. Ons sien uit daarna om jou te verwelkom. "Want Ek weet watter planne Ek vir julle het..." – Jeremia 29:11. Vir navrae, kontak Liezle Pretorius

Venue: Lewende Woord Bloemfontein  | Event date:  23 July 2026, 11:00  | Area:  Free State  | City:  Langenhovenpark; Bloemfontein  | Address: Faan Ferreira laan 20A  | Contact Number:  082 500 22 23
View All

News

Busbestuurder help Britse DBV persoon opspoor wat vreesbevange apie agterlaat

Die bestuurder van ’n Londense bus en personeel van die vervoermaatskappy Metroline help die Britse DBV om die persoon op te spoor wat ’n marmosetapie in ’n sak op ’n bus agtergelaat het.  Read More


Daniel Ortega skrap Nicaragua se verkiesings, versterk familiebewind

Nicaragua se president het aangekondig dat die land nie weer verkiesings sal hou nie.  Read More


JD en Usha Vance maak geskiedenis met vierde kleinding

Die VSA se adjunkpresidentspaar, JD en Usha Vance, het Sondag (19/7) die geboorte van hul vierde kind, Alec Neel Vance, aangekondig.  Read More


Chinese kosafleweraar wen groot literêre prys met werkersdigkuns

’n Chinese kosafleweraar wat van sy gedigte tussen aflewerings op los papiertjies neergeskryf het, het een van China se vernaamste literêre pryse gewen.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.