On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with OFM
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: BASAAR - NG KIMBERLEY HARMONIE

BASAAR - NG KIMBERLEY HARMONIE

Kom draai by Harmonie se Basaar vir kinderpret, heerlike eetgoed, vars gebak en rou vleis verkope. Ons het hierdie jaar ook verskeidenheid bees en lam snitte om van te kies. Ons spog ook met 'n teetuin en groot tweedehandse stalletjie.

Venue: NG Kerk Kimberley Harmonie  | Event date:  25 July 2026, 08:30  | Area:  Northern Cape  | City:  Kimberley  | Address: 30 Kekewich Drive, Monument Heights  | Contact Number:  0609402533  | Contact Email:  bianca@ngkharmonie.co.za
View All

News

Busbestuurder help Britse DBV persoon opspoor wat vreesbevange apie agterlaat

Die bestuurder van ’n Londense bus en personeel van die vervoermaatskappy Metroline help die Britse DBV om die persoon op te spoor wat ’n marmosetapie in ’n sak op ’n bus agtergelaat het.  Read More


Daniel Ortega skrap Nicaragua se verkiesings, versterk familiebewind

Nicaragua se president het aangekondig dat die land nie weer verkiesings sal hou nie.  Read More


JD en Usha Vance maak geskiedenis met vierde kleinding

Die VSA se adjunkpresidentspaar, JD en Usha Vance, het Sondag (19/7) die geboorte van hul vierde kind, Alec Neel Vance, aangekondig.  Read More


Chinese kosafleweraar wen groot literêre prys met werkersdigkuns

’n Chinese kosafleweraar wat van sy gedigte tussen aflewerings op los papiertjies neergeskryf het, het een van China se vernaamste literêre pryse gewen.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.