On Now
Weekends 20:00 - 23:59
Saturday Nights OFM
Show Background
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Extreme Off-Road Triathlon

Extreme Off-Road Triathlon

Die jaarlikste Toyota Extreme vind weer plaas te Oranjerus Oord en word aangebied deur Rotary Upington klub vir fondsinsameling ten einde weer terug te ploeg in ons gemeenskap. Upington Rotary klub se fokus bly op kinders en bejaardes wat minder bevoorreg is. Die klub ondersteun veral die plaaslike Ouetehuis en skole wat hulp benodig met behoeftige en verdienstelike kinders in ons gemeenskap van Upington.

Venue: Oranjerus Oord naby Kanoneiland  | Event date:  24 October 2026, 07:30  | Area:  Northern Cape  | City:  Upington, Kanoneiland  | Address:  | Contact Number:  Len Fourie  | Contact Email:  uptrotaryextreme@gmail.com
View All

News

Organisasie eis ‘aftrede’ van sokkerspan se gelukbringer-arend

’n Diereregte-organisasie dring daarop aan dat ’n Britse sokkerspan sy gelukbringer, ’n lewende Amerikaanse arend, onmiddellik laat aftree.  Read More


Israeli’s stembus toe: Jonges kan sleutelrol speel

Met minder as ’n week oor voordat Israeli’s op 27 Oktober stembus toe gaan, dui die jongste meningspeilings daarop dat die verkiesing in ’n groot mate deur jong en eerstekeer-kiesers beslis kan word.  Read More


Frankryk kondig aandklokreëls aan teen erge onrus

Terwyl daar geen teken is dat die gewelddadige betogings in Frankryk binnekort gaan eindig nie, magtig die eerste minister stadsregerings om ’n aandklokreël in te stel waar dit nodig is om stabiliteit...  Read More


VSA wil teregstelling van majoor regstreeks uitsaai

Die beplande teregstelling van ’n voormalige Amerikaanse weermag-majoor op 3 Desember sal moontlik direk uitgesaai word.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.