NG Kerk Wilgehof fondsinsameling
Lip lekker Kerrie en Rys beskikbaar vir afhaal tussen 11:00 en 14:00 by die Deo Gloria Saal en na ure by die Koster. Koste @ R35.00 Bestel by Adele op Sel. Nommer 065 230 2008 voor of op Donderdag, 27 Augustus 2026.
Venue: NG Kerk Wilgehof
| Event date: 28 August 2026, 11:00
| Area: Free State
| City: Bloemfontein
| Address: Johannes Rabie Straat 9, Wilgehof , Bloemfontein
| Contact Number: +27 76 150 3383
| Contact Email: ethney1@vodamail.co.za
