On Now
Weekdays 18:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: PPK kerk fondsinsameling - Jaffels, Kerrie en Rys

PPK kerk fondsinsameling - Jaffels, Kerrie en Rys

Maalvleis, ontbyt en melktert-jaffels te koop teen R30 elk, asook kerrie en rys teen R35 elk. Beskikbaar in mild en hot. Plaas u bestelling vroegtydig om teleurstelling te voorkom. Bestellings kan geplaas word by: Pastoor Willie Els 071 1399437 | Hannelie 082 743 3474 | Elize 082 401 2031. Aflewering slegs in Welkom. Bestellings kan ook opgetel word by die PPK Kerk by 53 Tempestweg, Welkom, agter Nandos

Venue: PPK kerk  | Event date:  28 August 2026, 07:00  | Area:  Free State  | City:  Welkom  | Address: 53 Tempestweg , Bedelia , Welkom  | Contact Number:  Pastoor Willie Els 071 139 9437
View All

News

Vegetaries? Pasop vir toksiene in alternatiewe produkte vir vleis

’n Groot opname van plant-gebaseerde kosse en drankies wat in die Verenigde Koninkryk verkoop word, het ’n verrassende bevinding opgelewer wat mense twee keer sal laat dink voor hulle dit inneem.  Read More


Skikking oor veiliger sosiale media kan ook SA kinders bevoordeel

Meta, die maatskappy agter Facebook en Instagram, het vandeesweek ’n geskiedkundige skikking in die VSA bereik om kinders se veilige gebruik van sosiale media te versterk.  Read More


Meer as 800 vermis ná Nepal-vloedgolf

Nepal se toerismeraad bevestig kontak kon nog nie gemaak word nie met 644 toeriste ná verwoestende oorstromings in die Bhotekoshi-riviergebied op die grens met Tibet.  Read More


Wat jy eet voor 2 jaar oud kan jou gesondheid knou tot in 70’s

Die hoeveelheid suiker wat ’n kind voor sy tweede verjaardag inneem, kan sy gesondheid beïnvloed as hy ouer word, selfs tot in die sewentigs.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.