On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: SAVF Rethabile Klerksdorp Kinderhuis "Fun Run" 2026

SAVF Rethabile Klerksdorp Kinderhuis "Fun Run" 2026

Stap. Hardloop. Maak ’n verskil! - 28 Oktober 2026 - Fitnezz Zone, Klerksdorp SAVF Rethabile Klerksdorp Kinderhuis nooi ELKEEN – jong en oud, skole en langafstand-atlete – om saam te kom vir ’n dag vol energie en hoop! Elke deelnemer kry ’n medalje - Elke stap is vir ’n kind - Ons stap vir ’n goeie doel. Ons stap vir kinders. Trek jou tekkies aan en wees deel van die verandering! 2.5 km Pre entry R40 On the day Entry R60 4.9 km Pre entry R60 On the day Entry R80 10 km Pre entry R80 On the day entry 100 (Klub lede alleenlik)

Venue: Fitness Zone  | Event date:  28 October 2026, 16:00  | Area:  North West  | City:  Klerksdorp  | Address: Austin Street, Wilkoppies  | Contact Number:  0833797811  | Contact Email:  rethabileCYCC.reception@savf.co.za
View All

News

Organisasie eis ‘aftrede’ van sokkerspan se gelukbringer-arend

’n Diereregte-organisasie dring daarop aan dat ’n Britse sokkerspan sy gelukbringer, ’n lewende Amerikaanse arend, onmiddellik laat aftree.  Read More


Israeli’s stembus toe: Jonges kan sleutelrol speel

Met minder as ’n week oor voordat Israeli’s op 27 Oktober stembus toe gaan, dui die jongste meningspeilings daarop dat die verkiesing in ’n groot mate deur jong en eerstekeer-kiesers beslis kan word.  Read More


Frankryk kondig aandklokreëls aan teen erge onrus

Terwyl daar geen teken is dat die gewelddadige betogings in Frankryk binnekort gaan eindig nie, magtig die eerste minister stadsregerings om ’n aandklokreël in te stel waar dit nodig is om stabiliteit...  Read More


VSA wil teregstelling van majoor regstreeks uitsaai

Die beplande teregstelling van ’n voormalige Amerikaanse weermag-majoor op 3 Desember sal moontlik direk uitgesaai word.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.