Sluit by ons aan vir ’n besonderse NAMPO ALFA Lofdiens op 4 Oktober 2026 om 09:00 by NAMPO Park, Bothaville. Hierdie gaan ’n oggend van lof, aanbidding, bediening van die Woord en geestelike inspirasie wees, waar ons saam in geloof saai en met genade oes. Ons is bevoorreg om boodskappe en lofsang te ontvang van Franna Benade, Gerhard Steyn, Chris Else en Johandre Potgieter, wat elkeen op ’n unieke manier gaan deel en bemoedig. Bring jou familie en vriende saam en kom beleef ’n tyd van eenheid, hoop en nuwe verwagting vir die seisoen wat voorlê. NAMPO Park, Bothaville | 4 Oktober 2026 | Ons sien uit om saam met jou die Here te aanbid!
NAMPO ALFA Lofdiens
Venue: Nampo Park Bothaville
| Event date: 04 October 2026, 09:00
| Area: Free State
| City: Bothaville
| Address:
