On Now
Weekends 20:00 - 23:59
Saturday Nights OFM
Show Background
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: APK Basaar Upington

APK Basaar Upington

Kom kuier lekker saam by AP Kerk Gordonia, Saterdag,29 Augustus Daar is alle lekkernye soos rou vleis te koop,brood,beskuit en ñ kindertafel vir die kinders,koeke en koekisisters asook terte. Bring jou vriende en familie.

Venue: AP Kerk Gordonia oorkant Medi-Clinic Upington  | Event date:  29 August 2026, 08:00  | Area:  Northern Cape  | City:  Upington  | Address: 4de laan 28  | Contact Number:  (054) 331-2153  | Contact Email:  gordonia@apk.co.za
View All

News

Vegetaries? Pasop vir toksiene in alternatiewe produkte vir vleis

’n Groot opname van plant-gebaseerde kosse en drankies wat in die Verenigde Koninkryk verkoop word, het ’n verrassende bevinding opgelewer wat mense twee keer sal laat dink voor hulle dit inneem.  Read More


Skikking oor veiliger sosiale media kan ook SA kinders bevoordeel

Meta, die maatskappy agter Facebook en Instagram, het vandeesweek ’n geskiedkundige skikking in die VSA bereik om kinders se veilige gebruik van sosiale media te versterk.  Read More


Meer as 800 vermis ná Nepal-vloedgolf

Nepal se toerismeraad bevestig kontak kon nog nie gemaak word nie met 644 toeriste ná verwoestende oorstromings in die Bhotekoshi-riviergebied op die grens met Tibet.  Read More


Wat jy eet voor 2 jaar oud kan jou gesondheid knou tot in 70’s

Die hoeveelheid suiker wat ’n kind voor sy tweede verjaardag inneem, kan sy gesondheid beïnvloed as hy ouer word, selfs tot in die sewentigs.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.