On Now
Weekdays 18:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: NG Kerk Fouriesburg Golfdag

NG Kerk Fouriesburg Golfdag

Gholfdag ten bate van NG Kerk Fouriesburg by Clarens Golf and Leisure Estate in die pragtige Oos-Vrystaat op Vrydag 28 Augustus 2026. Formaat is ‘n 4 Ball Scramble Drive, 3 scores to count met Shotgun Start om 10h00 vir slegs R2 000 per 4-bal. Groot pryse te wen asook ‘n R50 000 Hole-in-One! Maak ‘n span bymekaar en kom geniet ‘n heerlike dag op hierdie pragtige gholfbaan.

Venue: Clarens Golf and Trout Estate  | Event date:  28 August 2026, 10:00  | Area:  Free State  | City:  Clarens  | Address: Corner Golden Gate Road, And Fouriesburg Rosd ( R711), Clarens  | Contact Number:  0845882271  | Contact Email:  ofpetrufouche@gmail.com
View All

News

Vegetaries? Pasop vir toksiene in alternatiewe produkte vir vleis

’n Groot opname van plant-gebaseerde kosse en drankies wat in die Verenigde Koninkryk verkoop word, het ’n verrassende bevinding opgelewer wat mense twee keer sal laat dink voor hulle dit inneem.  Read More


Skikking oor veiliger sosiale media kan ook SA kinders bevoordeel

Meta, die maatskappy agter Facebook en Instagram, het vandeesweek ’n geskiedkundige skikking in die VSA bereik om kinders se veilige gebruik van sosiale media te versterk.  Read More


Meer as 800 vermis ná Nepal-vloedgolf

Nepal se toerismeraad bevestig kontak kon nog nie gemaak word nie met 644 toeriste ná verwoestende oorstromings in die Bhotekoshi-riviergebied op die grens met Tibet.  Read More


Wat jy eet voor 2 jaar oud kan jou gesondheid knou tot in 70’s

Die hoeveelheid suiker wat ’n kind voor sy tweede verjaardag inneem, kan sy gesondheid beïnvloed as hy ouer word, selfs tot in die sewentigs.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.